Piaggio P.180 Avanti


P.180 Avanti
'n Piaggio P-180 Avanti Rennes, 2010
Tipe Besigheidspassasiersvliegtuig
Vervaardiger Piaggio Aero
Ontwerp deur Alessandro Mazzoni
Nooiensvlug 23 September 1986
Vrygestel 30 September 1990
Status Aktief, in produksie
Hoofgebruikers Italiaanse Lugmag
Italiaanse Leër
Italiaanse Vloot
Avantair (gestaak in 2013)
Vervaardig 1986–tans
Aantal gebou 236 (Okt 2018)[1]
Eenheidskoste VS$ 7.695 miljoen (Avanti EVO, 2019)[2]

Die Piaggio P.180 Avanti is 'n Italiaanse besigheidspassasiersvliegtuig met dubbele turboskroef-enjins gemonteer in die stootkonfigurasie.[3] Daar is plek vir tot nege mense in 'n kajuit onder druk en dit kan deur een of twee vlieëniers gevlieg word. Die ontwerp bestaan uit 'n drie-oppervlakopstelling, met 'n klein voorvlerk en 'n konvensionele stert- sowel as 'n hoofvlerk, met die hoofvlerksparre agter die passasierskajuitgebied geplaas.

  1. Murdo Morrison (12 Oktober 2018). "NBAA: Business jet designs that changed the industry". FlightGlobal. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 13 Oktober 2018. Besoek op 12 Oktober 2018.
  2. "Purchase Planning Handbook" (PDF). Business & Commercial Aviation. Aviation Week Network. Junie 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 10 Mei 2020. Besoek op 10 Desember 2019.
  3. "Fuel Miser". Flying Magazine. 30 Desember 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 18 Januarie 2012. Besoek op 15 Januarie 2012.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne